Skryf in vir SPDW 2021

Hoe om in te skryf

Kies wie jy wil inskryf deur op die skakel hieronder te kliek, Jeuglid/ Volwassene/ Staatmaker of Verkenner.
Neem asb. kennis dat verkenners slegs op uitnodiging saamkamp en diens doen as Matrose (Taakmag)
Geen persoon onder die ouderdom van 18 jaar mag hulself inskryf nie.

Aan die einde van die inskrywing sal jy 'n faktuur kan uitdruk met bankbesonderhede om betaling te maak voor die 5 April 2021.

Indien betaling deur jou kommando gemaak word kan jy die faktuur ignoreer.

Die inskrywingsvorm en faktuur word ook na jou per e-pos gestuur.

 
 

Al SPDW se divisies is vol. Ons kan ongelukkig geen meer inskrywings aanvaar nie.

Waglys Nommer: